Netwerk24-feeskafee
Netwerk24

Kom skop jou feesskoene uit en kuier saam in die Netwerk24-feeskafee. Ontmoet bekende VIA-aanbieders, toets jou nuuskennis saam met Netwerk24, kyk hoe radio uitgesaai word, dans saam met Son en karaoke saam met Kuier. Die Wes-Kaapse Onderwysdepartment se musiekstudente sorg vir ’n vrolike luim tussen produksies. Propvol feestelike aktiwiteite en ’n hele paar verrassings. Alles gratis!

Bring along your festival spirit and join us at the Netwerk24 festival café. Rub shoulders with well-known VIA presenters, test your news knowledge with Netwerk24, find out how radio is broadcast, dance along with Son and karaoke with Kuier. Music students from The Western Cape Education Department will keep the mood festive between productions. Lots of festival activities and many surprises await you. Everything free!

Die VIA-Sterkbek-challenge

Sterkbek KV

The Godly Giemba nooi bekendes en gehoorlede om saam met hom die warmste, plaaslike kosse te proe. Met elke gereg word die vrae dieper en die kos al warmer. Sal hulle die hitte kan vat?

The Godly Giemba invites celebrities and audience members to join him in tasting the hottest local dishes. With each dish, the questions get more philosophical, and the food gets hotter. How many will be able to take the heat?

date icon

2 Mei/May 11:30

language icon

Afr

venue icon 3

Netwerk24-feeskafee |
Netwerk24 festival café

duration icon 2

60 min

price icon 2

Gratis | Free

Kuier  Karaoke

Kuier karaoke 500

Kom sing jou hart uit saam met die Kuier-span en wees op die uitkyk vir sterre van die gewilde sepie Suidooster in die gehoor en agter die mikrofoon.

Come sing your heart out with the Kuier team and keep an eye out for Suidooster soap stars in the audience and behind the microphone!

date icon

3 Mei/May 20:00

language icon

Afr, Eng

venue icon 3

Netwerk24-feeskafee |
Netwerk24 festival café

duration icon 2

120 min

price icon 2

Gratis | Free

Tietie en Nanna kook

Tietie en nanna kook kv

Die twee susters demonstreer heerlike resepte uit hul nuwe kookboek, Tietie en Nanna se huiskos.

These two sisters showcase delicious recipes from their new cookbook, Tietie en Nanna se huiskos.

date icon

1 Mei/May 10:00

language icon

Afr

venue icon 3

Netwerk24-feeskafee |
Netwerk24 festival café

duration icon 2

60 min

price icon 2

Gratis | Free

VAT VYF met Netwerk24!

Kom maak ’n draai in die Netwerk24-feeskafee en toets jou nuuskennis. Daar is boonop ’n paar lekker pryse op die spel!

Stop by the Netwerk24 festival café and test your news knowledge. Plus, there are some great prizes up for grabs!

date icon

1–3 Mei/May 15:30

language icon

Afr

venue icon 3

Netwerk24-feeskafee |
Netwerk24 festival café

duration icon 2

60 min

price icon 2

Gratis | Free

Wanneer die Son sak

Kom sluit jou feesdag af saam met Son en opkomende musikante in die Netwerk24-feeskafee.

End your festival day with Son and up-and-coming musicians in the Netwerk24 festival café!

date icon

30 April, 1, 2 & 4 Mei/May 20:00

language icon

Afr, Eng

venue icon 3

Netwerk24-feeskafee |
Netwerk24 festival café

duration icon 2

120 min

price icon 2

Gratis | Free

Son  Piazza Socials

Die sosiale danssessies saans op die Piazza by Suidoosterfees is altyd ’n hoogtepunt. Feesgangers laat hulle hare sak en maak hulle litte los. Almal is welkom, of jy nou ’n bekroonde danser is of net-net kan skoffel. Sluit aan by dié jolige pretsessies – op jou eie, of saam met iemand spesiaal. Die dansstyle is elke aand anders!

The evening social dance sessions on the Piazza during Suidoosterfees are always a highlight. Festivalgoers loosen their hair and flex their limbs. Everybody is welcome, whether you are an award-winning dancer or a sakkie-sakkie expert. Join us for these fun-filled sessions – on your own, or with your significant other. Different styles are explored every night.

date icon

30 April – 4 Mei/May 19:00

venue icon 3

Netwerk24-feeskafee |
Netwerk24 festival café

duration icon 2

60 min

price icon 2

Gratis | Free