ATKV JEUGTEATER

Die susterskap

Aangebied deur die ATKV en Hoërskool Parel Vallei

Met Talia Roux, Zané Habig, Gina Tough, Doline Havinga, Roslin Spires, Miquette Eloff, Unathi Mankahla, Nina Strydom, Danielle Labuschagne, Kyla Steyn, Anja de Villiers, Anneh Mitrovitch, Casey Holmes en Angelique Jonker
Teks en regie: Darryl Spijkers
Vertaling en teksverwerking: Talia Roux
Kostuums: Gina Tough
Stelontwerp en -inkleding: Maya van Eyssen
Choreografie: Tanya Erasmus
Spesiale effekte: Olga Human
Beligtingsontwerp: Darryl Spijkers
Beligting: Peter-Ivan Mitrovich
Klank: Weylin Volschenk
Verhoogbestuur: Maya van Eyssen
Verhooghulp: Christine Cockett en Jacques Deetlefs
Taal: Afr
Venue: kykNET Teater
Datum en tyd: 27 April 20:30
Tydsduur: 50 min
Prys: R80

’n A capella-groep van Hoёr Meisieskool Soggenhof is op pad terug huis toe nadat hulle ’n nasionale sangkompetisie gewen het. Twaalf meisies, een bus. Wat begin as ’n opwindende trippie, ontaard vinnig in ’n geheimbelaaide tragedie. Hierdie sielkundige riller laat jou wonder oor die stelsel waarin skoliere vasgevang is. By ATKV-Tienertoneel 2022 het Die susterskap onder die vyf beste produksies geëindig en dit is as beste produksie benoem by die 2022 Fraserburg Logan Toneelfees.

Die susterskap

Presented by the ATKV and Parel Vallei High School

With Talia Roux, Zané Habig, Gina Tough, Doline Havinga, Roslin Spires, Miquette Eloff, Unathi Mankahla, Nina Strydom, Danielle Labuschagne, Kyla Steyn, Anja de Villiers, Anneh Mitrovitch, Casey Holmes and Angelique Jonker
Writer and director: Darryl Spijkers
Translation and adaptation: Talia Roux
Costumes: Gina Tough
Set design and mis-en-scène: Maya van Eyssen
Choreographer: Tanya Erasmus
Special effects: Olga Human
Lighting design: Darryl Spijkers
Lighting: Peter-Ivan Mitrovich
Sound: Weylin Volschenk
Stage manager: Maya van Eyssen
Stagehands: Christine Cockett and Jacques Deetlefs
Language: Afr
Venue: kykNET Theatre
Date and time: 27 April 20:30
Duration: 50 min
Price: R80

An a capella group of Soggenhof Girls’ High are on their way back home after winning a national singing competition. Twelve girls, one bus. What started out as an exciting trip, quickly turns into a tragedy with many secrets. This psychological thriller will make you think about the system in which school children are held captive. At the 2022 ATKV-Tienertoneel competition Die susterskap ended among the top five productions, and it received a nomination as best production at the 2022 Fraserburg Logan Toneelfees.

mAaNmAaTs

Aangebied deur die ATKV en Hoërskool Parel Vallei

Met Paul Strydom, Aden Gardiner, Cleo Padayachee, Njabulo Ncapai, Bea-mari Keuzenkamp, Talia Roux, Bongulwethu Bawuti, Francois Retief, Kyla Steyn, Jaden Arends, Anieke Douglas, Juanne van Wyk, Leandre Hart, Nelis van Geest, Casey Holmes, Steven Manunkha, Roxy Edwards, Lauren-Lee Fikkies, Haylee Meyer, Gina Tough, Angelique Jonker, Shane Cloete, Dean Bulfon, Junior Ruzvidzo, Celeste Grobler, Alicia Ferreira, Phoebe Cloete, Joshou Simone, Qhawekazi Samson, Miquette Eloff en Rebecca Riffel
Teks: Darryl Spijkers en Lindie Strydom
Regie: Darryl Spijkers
Verhoogbestuur: Christine Cockett
Kostuums: Lana van der Westhuizen
Stelontwerp en -inkleding: Zanodean Cassiem
Klankbaan: Darryl Spijkers
Choreografie: Casey Holmes en Angelique Jonker
Verhooghulp: Tajana Frauenknecht
Beligting: Gabrielle Lopes
Klank: Shannon Roelf
Kollig: Ella Pennikhof
Taal: Afr
Venue: kykNET Teater
Datum en tyd: 27 April 17:30
Tydsduur: 50 min
Prys: R80
OB

Eendag lank lank gelede, toe Hompie Kedompie nog heel was en een plus een altyd twee, het ek geglo ons kan vlieg en daar’s ’n man in die maan. En as ek groot is, sal ’n prins my kom haal. Maar toe val Hompie van die muur af en die prins verdwaal, die tandemuis trek weg en te veel koek maak mens naar. Maar al dryf my drome weg, hou ek my oog op die maan, want dalk, eendag as ek groot is, sal ek ewige geluk hier op aarde vind …

mAaNmAaTs

Presented by the ATKV and Parel Vallei High School

With Paul Strydom, Aden Gardiner, Cleo Padayachee, Njabulo Ncapai, Bea-mari Keuzenkamp, Talia Roux, Bongulwethu Bawuti, Francois Retief, Kyla Steyn, Jaden Arends, Anieke Douglas, Juanne van Wyk, Leandre Hart, Nelis van Geest, Casey Holmes, Steven Manunkha, Roxy Edwards, Lauren-Lee Fikkies, Haylee Meyer, Gina Tough, Angelique Jonker, Shane Cloete, Dean Bulfon, Junior Ruzvidzo, Celeste Grobler, Alicia Ferreira, Phoebe Cloete, Joshou Simone, Qhawekazi Samson, Miquette Eloff and Rebecca Riffel
Writers: Darryl Spijkers and Lindie Strydom
Director: Darryl Spijkers
Stage manager: Christine Cockett
Costumes: Lana van der Westhuizen
Set design and mis-en-scène: Zanodean Cassiem
Soundtrack: Darryl Spijkers
Choreographers: Casey Holmes and Angelique Jonker
Stagehand: Tajana Frauenknecht
Lighting: Gabrielle Lopes
Sound: Shannon Roelf
Spotlight: Ella Pennikhof
Language: Afr
Venue: kykNET Theatre
Date and time: 27 April 17:30
Duration: 50 min
Price: R80
PC

Once upon a time, when Humpty Dumpty was still intact and one plus one always two, I believed that I could fly and that there was a man in the moon. And when I grow up, that a prince will carry me away. But then Humpty fell off the wall and the prince got lost on his journey, the tooth fairy relocated and too much cake makes one feel sick. But, even if all my dreams float away, I will keep my eye on the moon; perhaps one day, I will find eternal happiness on this earth …

’n Einde

Aangebied deur die ATKV en Helpmekaar Kollege

Met Zonika de Vries en Vian Singleton
Teks: Nico Scheepers
Regie: Linda van Niekerk
Verhoogbestuur: Megan Payne
Verhooghulp: Zia Hartzer en Marno Breytenbach
Beligting: Megan Payne
Klank: Luna White
Taal: Afr
Venue: kykNET Teater
Datum en tyd: 27 April 11:30
Tydsduur: 35 min
Prys: R80
OB T

Dui stiltes ’n einde aan? Of is ’n einde dalk die begin van iets nuuts en beter? Gestroop van alle pretensie, kaal voor jou uitgetrek – sodat jy in my kop kan klim en die stiltes beter sal verstaan …

’n Einde

Presented by the ATKV and Helpmekaar College

With Zonika de Vries and Vian Singleton
Writer: Nico Scheepers
Director: Linda van Niekerk
Stage manager: Megan Payne
Stagehands: Zia Hartzer and Marno Breytenbach
Lighting: Megan Payne
Sound: Luna White
Language: Afr
Venue: kykNET Theatre
Date and time: 27 April 11:30
Duration: 35 min
Price: R80
PC L

Does silence always mark an ending? Or is an end a starting point to something new and better? Stripped from all pretence, standing naked in front of you – so you can get into my head and better understand my quiet moments …

Wat die water weet

Aangebied deur die ATKV en Hoërskool Jan van Riebeeck

Met Caylee Ray, Stella Malan, Darren Cloete, Clifton Wagenstroom, Aimee Els, Andoné Strydom, Annie Basson, Cameron Carelse, Karla Luyt, Lenique Isaacs en Toby de Ruiter
Teks en regie: Kanya Viljoen
Verhoogbestuur: Josephina Hellman
Assistent-regisseur: Nell van der Merwe
Kostuums, stelontwerp en
-inkleding:
Kanya Viljoen en Nell van der Merwe
Klankbaan: Kanya Viljoen
Verhooghulp: Emma Ray
Beligting: Owen van der Linde
Klank: Emma Ray
Taal: Afr
Venue: kykNET Teater
Datum en tyd: 27 April 14:30
Tydsduur: 45 min
Prys: R80
Geen o/14 OB

Kaapstad gaan teen 2032 onder water wees as daar niks aan die klimaatskrisis gedoen word nie. Een aand wag vier vriende by ’n busstop langs die see. Saam met plastieksakke spoel daar hartsgeheime uit. En soos dit later word, word iets binne die water wakker. Ook roer iets onrustig binne die jongmense. Soos wat die see woed, worstel die tieners oor dit wat die water self lankal reeds weet.

Wat die water weet

Presented by the ATKV and Jan van Riebeeck High School

With Caylee Ray, Stella Malan, Darren Cloete, Clifton Wagenstroom, Aimee Els, Andoné Strydom, Annie Basson, Cameron Carelse, Karla Luyt, Lenique Isaacs and Toby de Ruiter
Writer and director: Kanya Viljoen
Stage manager: Josephina Hellman
Assistant director: Nell van der Merwe
Costumes, set design and mis-en-scène: Kanya Viljoen and Nell van der Merwe
Soundtrack: Kanya Viljoen
Stagehand: Emma Ray
Lighting: Owen van der Linde
Sound: Emma Ray
Language: Afr
Venue: kykNET Theatre
Date and time: 27 April 14:30
Duration: 45 min
Price: R80
No u/14 PG

If something urgent is not done about the climate crisis, Cape Town will be submerged by 2032. One evening four friends are waiting at a bus stop on the shorefront. Plastic bags are washing up from the ocean, also secrets of the heart. As time passes, something awakens in the water, and also inside the teenagers. As the sea becomes stormy, the youngsters struggle with thoughts the sea has long been familiar with.

Bent

Vervaardiger: Northlink Kollege

Met Xavier Parks, Chester Miggels en Jacques de Bruin
Teks: Martin Sherman
Regie: Xavier Parks
Taal: Eng
Venue: NATi Repteater
Datum en tyd: 27 April 17:30 | 30 April 14:30
Tydsduur: 40 min
Prys: R80
Geen o/13

’n Kontemporêre interpretasie van Martin Sherman se aangrypende Bent. Die minnaars Max en Rudy vlug uit Berlyn voor SS-troepe uit. Rudy word vermoor en Max moet sy diepste beginsels verraai om te oorleef. In Dachau ontmoet Max vir Horst, trots homoseksueel, met ’n pienk driehoek aan sy kampklere vasgespeld. Sal hul liefde oorleef en verlossing van die Nazi’s kan bring?

Bent

Producer: Northlink College

With Xavier Parks, Chester Miggels and Jacques de Bruin
Writer: Martin Sherman
Director: Xavier Parks
Language: Eng
Venue: NATi Rep Theatre
Date and time: 27 April 17:30 | 30 April 14:30
Duration: 40 min
Price: R80
No u/13

A contemporary interpretation of Martin Sherman’s powerful Bent. Lovers Max and Rudy try to flee Berlin, but are captured by SS troops. Rudy is killed and Max betrays his own principles in order to survive. In Dachau he meets Horst, a proud homosexual branded with a pink triangle. Will their love safe them from the hands of the Nazis?

Beste van DKES-dramafees Finalé

Projekkoördineerder: Moeniel Jacobs

Venue: NATi Repteater
Taal: Afr
Datum en tyd: 1 Mei 11:30
Tydsduur: 60 min
Prys: R40

DKES, die Wes-Kaapse Departement van Kultuursake en Sport, sorg elke jaar vir die gewilde dramafees en
-kompetisie wat in die Kaapse Wynland- en Eden-distriksmunisipaliteite aangebied word. Op dié manier kry amateurkunstenaars die kans om op die verhoog te wys wat in hulle steek. Oorspronklike stories uit die hart van die Wes-Kaap word deur gemeenskaps-toneelgroepe gedeel. Die wenstuk van die kompetisie, wat einde Februarie in Kaapstad aangewys is, word by die Suidoosterfees opgevoer.

Beste van DKES-dramafees Finalé

Project coordinator: Moeniel Jacobs

Venue: NATi Rep Theatre
Language: Afr
Date and time: 1 May 11:30
Duration: 60 min
Price: R40

Every year, the Western Cape’s Department of Cultural Affairs and Sport presents the popular drama festival and competition in the Cape Winelands and Eden District Municipalities. Amateur artists have a golden opportunity to share authentic stories from communities on the DSAC stage. The winning production, announced in Cape Town in February 2023, will be performed at Suidoosterfees.

Boesman en Lena

Vervaardiger: Northlink Kollege

Met Raynardt Fortuin, Rauche Coetzee en Moses Khati
Teks: Athol Fugard
Regie: Rowmonique Kayser
Taal: Afr, Eng
Venue: NATi Repteater
Datum en tyd: 29 April 11:30 | 30 April 17:30
Tydsduur: 40 min
Prys: R80

“Met hierdie drama kon ek alle gemeenskappe bereik: opvoerings is aangebied vir ‘slegs blanke’ gehore, en ook in swart, Indiër- en bruin townships.” – Athol Fugard oor sy ikoniese drama wat in 1969 die eerste keer opgevoer is. Boesman en Lena beeld die verwoestende effek van apartheid op hawelose karakters uit. Het die wêreld verander sedert die dramaturg dié waarneming gemaak het? Blykbaar nie, as jy kyk hoe honderde Boesmans en Lenas vandag nog regoor die aardbol aansukkel in haglike omstandighede. ’n Nuwe generasie beeld die uitmergelende bestaanskrisis van die klassieke karakters vanuit ’n hedendaagse perspektief uit.

Boesman en Lena

Producer: Northlink College

With Raynardt Fortuin, Rauche Coetzee and Moses Khati
Writer: Athol Fugard
Director: Rowmonique Kayser
Language: Afr, Eng
Venue: NATi Rep Theatre
Date and time: 29 April 11:30 | 30 April 17:30
Duration: 40 min
Price: R80

“With this play I was (again) able to present it to all sections of the community: performances to ‘whites only’ audiences, and in the African, Indian and Coloured townships.” – Athol Fugard about his iconic play, first performed in 1969. Boesman and Lena explores the devasting effect of apartheid on the lives of homeless characters. Has the world changed since the playwright made this remark? Not if one looks at the hundreds of Boesmans and Lenas still plodding along in swamps the world over. A new generation portrays the classical characters’ existential crisis from a contemporary perspective.

Die garage

Vervaardiger: US Drama

Met Marzaan Grundling, Victoria van Wyk en Talana Rossouw
Teks en regie: Rafiek Mammon
Verhoogbestuur en stelontwerp: Gary Naidoo
Taal: Afr
Venue: NATi Repteater
Datum en tyd: 27 April 11:30 | 1 Mei 17:30
Tydsduur: 60 min
Prys: R80
Geen o/12 T

Avril Williams, ’n fisioterapeut, glo vas dat ’n sprokiestroue iewers in haar nabye toekoms wag. Haar sussie Mikayla, ’n meestal werklose aktrise, bestuur haar eie sinisme soos ’n Ferrari met ’n afslaankap – die skerpste ding in haar bagasie, haar tong. Wanneer Flip, die pizza-afleweraar, ook op die toneel verskyn, is die tafel gedek vir ’n sardoniese tragikomedie oor die donkersnaakse kant van Kaapse suburbia.

Die garage

Producer: SU Drama

With Marzaan Grundling, Victoria van Wyk and Talana Rossouw
Writer and director: Rafiek Mammon
Stage manager and set design: Gary Naidoo
Language: Afr
Venue: NATi Rep Theatre
Date and time: 27 April 11:30 | 1 May 17:30
Duration: 60 min
Price: R80
No u/12 L

Avril Williams, a physiotherapist, firmly believes that a fairy tale wedding awaits her in the very near future. Her sister Mikayla, an out of work actress, manages her own cynicism as if she is behind the wheel of a Ferrari convertible – her tongue the sharpest tool in the boot! When Flip, the pizza delivery guy, shows up, the table is set for a sardonic tragicomedy, right from the darkest corners of Cape suburbia!

It Went Above Your Head

Vervaardiger: Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie

Met studente van KSUT
Teks en regie: N.T. Jikwa
Taal: Eng
Venue: NATi Repteater
Datum en tyd: 27 April 20:30 | 29 April 14:30
Tydsduur: 50 min
Prys: R80

’n Seun bevind hom in ’n situasie wat sy familie uitmekaar kan skeur. Hy probeer sy waarheid vir die wêreld wegsteek, maar besef nie hoe skadelik sy geheim vir homself is nie. In hierdie ongewone liefdesverhaal, te midde van moeilike huislike omstandighede, begin alles wat vreemd is normaal lyk.

It Went Above Your Head

Producer: Cape Peninsula University of Technology

With students of CPUT
Writer and director: NT Jikwa
Language: Eng
Venue: NATi Rep Theatre
Date and time: 27 April 20:30 | 29 April 14:30
Duration: 50 min
Price: R80

A boy finds himself in a predicament that could break his family apart. He tries to hide his truth from the world, without realising how keeping a secret may damage him. This unusual love story, amid complicated dynamics in a household, makes everything odd seem normal.

Hastag en lastag

Vervaardiger: Northlink Kollege

Met Corne Hardnick, Amber Jonas, Chester Miggels, Jacques de Bruin, Will Chandler, Cassidy Adams en Shannon Swartz
Teks: Omar Adams
Regie: Jean-Lynne Stevens
Taal: Afr
Venue: NATi Repteater
Datum en tyd: 27 April 14:30 | 30 April 20:30
Tydsduur: 40 min
Prys: R80

Kaafa is verlief op die tronkvoël Dienie. Sy steur haar min aan haar ma se waarskuwings oor die gevolge van dié toksiese verhouding. Nadat Dienie vir Tiematje (onbewus dat hulle eintlik broer en suster is!) swanger maak, kom hy vol beloftes en verskonings terug Kaafa toe. Maar gaan Kaafa hom werklik vergewe, of gaan sy hierdie keer na haar ma luister? ’n Musikale produksie met ’n lag en ’n traan.

Hastag en lastag

Producer: Northlink College

With Corne Hardnick, Amber Jonas, Chester Miggels, Jacques de Bruin, Will Chandler, Cassidy Adams and Shannon Swartz
Writer: Omar Adams
Director: Jean-Lynne Stevens
Language: Afr
Venue: NATi Rep Theatre
Date and time: 27 April 14:30 | 30 April 20:30
Duration: 40 min
Price: R80

Kaafa is in love with Dienie, a jailbird. She ignores her mother’s warnings about the consequences of this toxic relationship. After Dienie had made Tiematje pregnant, unaware that they are brother and sister, he seeks forgiveness from Kaafa and promises to become a better man. But will Kaafa ever forgive him? A musical drama with a good dose of laughter.

Shakes, die boelie

Vervaardiger: MOD Projek

Met Miriam Neels, Miriam van Rensburg, Ashline Bailey, Antonecia Minnies en Oyanda Mgogoshe
Teks en regie: Jaydee Hector
Venue: NATi Repteater
Taal: Afr
Datum en tyd: 28 April 17:30
Tydsduur: 50 min
Prys: Gratis

Shakes, die boelie, teister ’n stil en slim dogter by die skool. Aunty Grootmeisie, Shakes se ma, is hardhorend en verslaaf aan rook, en sy glo Shakes kan net mooi niks verkeerd doen nie. Intussen ly die dogter onder Shakes se afknouery – dít net omdat hy nie genoeg aandag en liefde by die huis kry nie. Hoe gaan dié situasie vir almal uitdraai?

Shakes, die boelie

Producer: MOD Project

With Miriam Neels, Miriam van Rensburg, Ashline Bailey, Antonecia Minnies and Oyanda Mgogoshe
Writer and director: Jaydee Hector
Venue: NATi Rep Theatre
Language: Afr
Date and time: 28 April 17:30
Duration: 50 min
Price: Free

Shakes, the school bully, harasses a bright girl in his class. His mom, Aunty Grootmeisie, is deaf and chain-smokes, and she believes Shakes can’t set a foot wrong. In the meantime, the girl at school suffers under the boy’s reign – all because he doesn’t get enough attention and love at home. How will the situation turn out for everyone?

Dubbele vertoning: Survival of the Fittest / Skaakmat

Aangebied deur Artscape en Vusisizwe Sekondêre Skool

Met Vuyolwethu Tanga en Sibahle Gecelo
Teks en regie: Vuyani Jantjies
Taal: Xhosa, Eng
Venue: NATi Arena
Datum en tyd: 29 April 13:30
Tydsduur: 20 min
Prys: R80

Die opperhoofskap van ’n stam is in die gedrang nadat Kaptein Vuyisile sterf. Sy kinders, Zokwanda en Lungile, is in kompetisie oor wie hul vader gaan opvolg. Dié twee tree in ’n stryd om die troon wat ingrypende opofferings van hulle verg.

Double Feature: Survival of the Fittest / Skaakmat

Presented by Artscape and Vusisizwe Secondary School

With Vuyolwethu Tanga and Sibahle Gecelo
Writer and director: Vuyani Jantjies
Language: Xhosa, Eng
Venue: NATi Arena
Date and time: 29 April 13:30
Duration: 20 min
Price: R80

A chieftaincy is left idling after the death of Chief Vuyisile, father to Zokwanda and Lungile. The siblings are fighting over who is going to be the next chief. Zokwanda and Lungile embark on a competitive journey that requires life-changing sacrifices from each to occupy the throne.

Skaakmat

Aangebied deur Artscape en Hoërskool Martin Oosthuizen

Met Danelle Jacobs en Zander Oberholster
Teks: Alae Hanekom
Regie: Barnie Mans
Taal: Afr
Venue: NATi Arena
Datum en tyd: 29 April 13:30
Tydsduur: 35 min
Prys: R80

As gewone sterflinge voer ons elke dag ’n oorlog – tussen nasies, gelowe, rasse, geslagte en onsself. Maak nie saak waarteen jy veg nie, oorlog het nooit wenners nie.

Skaakmat

Presented by Artscape and Martin Oosthuizen High School

With Danelle Jacobs and Zander Oberholster
Writer: Alae Hanekom
Director: Barnie Mans
Language: Afr
Venue: NATi Arena
Date and time: 29 April 13:30
Duration: 35 min
Price: R80

Ordinary people engage in wars on a daily basis – between nations, religions, races, generations and ourselves. It doesn’t matter what we are fighting against, nobody is ever victorious in war.

Stilte

Vervaardiger: Gemeenskapsbediening

Met Ngqiqo Cwebeni, Dillan Botha, Mathew Mintoor, Ronaldo Faro, Chloe Lockey, Aaqilah Suleiman, Aakifah Suleiman, Melodey van Rooyen, Courtney Cornelius, Leeroy Lewis, Ordi Kitoko, Katelyn Julies, Vernique Bartness, Tamzin Riegers, Cleasay Francis Adams, Breyton Fortuin en Qhamisa Nishinka
Teks: Daboe Kroontjas
Regie: Bobby Stuurman
Taal: Afr
Venue: NATi Arena
Datum en tyd: 27 April 10:00
Tydsduur: 50 min
Prys: R80

Nadat die 18-jarige Jade geheueverlies opdoen ná ’n traumatiese kopbesering, sukkel sy om haar ware identiteit te herontdek. Die mense om haar se vertellings verwar haar, en sy sukkel om haar eie gevoelens te integreer met haar familie en die gemeenskap se verwagtings en houdings.

Stilte

Producer: Gemeenskapsbediening

With Ngqiqo Cwebeni, Dillan Botha, Mathew Mintoor, Ronaldo Faro, Chloe Lockey, Aaqilah Suleiman, Aakifah Suleiman, Melodey van Rooyen, Courtney Cornelius, Leeroy Lewis, Ordi Kitoko, Katelyn Julies, Vernique Bartness, Tamzin Riegers, Cleasay Francis Adams, Breyton Fortuin and Qhamisa Nishinka
Writer: Daboe Kroontjas
Director: Bobby Stuurman
Language: Afr
Venue: NATi Arena
Date and time: 27 April 10:00
Duration: 50 min
Price: R80

The 18-year old Jade suffers from anmnesia after a head injury. She struggles to recover her own identity. The stories of people around her are confusing, and she has trouble integrating her true feelings with the expectations and attitudes of her family and community.

Tsekmate

Ondersteun deur Toyota US Woordfees en US Drama

Vervaardiger: US Drama

Met Henrietta Cloete, Mikyall Harris, Nathaly Lottering, Ethan Patton, Nequin Petro, Tamia Thompson en Adri-Jo Waterboer
Teks: Mikyall Harris en geselskap
Regie: Mikyall Harris en Nathaly Lottering
Verhoogbestuur: Luvo Gcuko
Produksiebestuur: Tamia Thompson
Kreatiewe fasiliteerder: Amelda Brand
Venue: NATi Repteater
Taal: Afr
Datum en tyd: 29 April 20:30 | 30 April 11:30
Tydsduur: 50 min
Prys: R80

Tsekmate is die verhaal van ses gevangenes vanuit verskillende agtergronde. Hulle probeer deur ’n skaakspel sin maak van die dinge wat hulle gelei het tot misdaad en die ontwrigting van lewens. Gaan hulle deur die mense buite aanhou verwerp word, of is daar hoop dat hulle eendag weer aanvaar sal word vir die individue wat hulle was voordat hulle in die tronk beland het?

Tsekmate

Supported by Toyota SU Woordfees and SU Drama

Producer: SU Drama

With Henrietta Cloete, Mikyall Harris, Nathaly Lottering, Ethan Patton, Nequin Petro, Tamia Thompson and Adri-Jo Waterboer
Writer: Mikyall Harris and company
Directors: Mikyall Harris and Nathaly Lottering
Stage manager: Luvo Gcuko
Production manager: Tamia Thompson
Creative facilitator: Amelda Brand
Venue: NATi Rep Theatre
Language: Afr
Date and time: 29 April 20:30 | 30 April 11:30
Duration: 50 min
Price: R80

Tsekmate is the story of six prisoners from diverse backgrounds. Through playing chess, they try to make sense of what caused them to commit crimes, resulting in the disruption of their lives. Are they going to be rejected by people outside, or is there a chance they will be reintegrated in their communities upon release?