Vincent: His Quest to Love and be Loved
Daniel Anderson was te sien in die bekroonde musiekteaterproduksie oor Vincent van Gogh, Vincent: His Quest to Love and be Loved.
Daniel Anderson was ons stage in the award-winning musical theatre production about Vincent van Gogh, Vincent: His Quest to Love and be Loved.
21
Met die Kaapstadse Filharmoniese Orkes, Anna Davel, Babalwa Mentjies, Coenie de Villiers, Bilqees du Plessis, Early B, André Schwartz, Lynelle Kenned, Elzabé Zietsman, Niël Rademan, Corneil Müller, Nicole Holm, Frazer Barry, Selim Kagee, Sima Mashazi, Edith Plaatjies, Donveno Prins, Nic Miso, Madeegha Anders, Jawaahier Petersen en Loukmaan Adams
Seremoniemeesters Sandra Prinsloo, Vinette Ebrahim en Marion Holm
Die musiekkonsert 21 het die Suidoosterfees se mondigwording op ‘n hoë noot gevier. Hier is Anna Davel en Babalwa Mentjies op die Operahuis-verhoog.
The music concert 21 celebrated the Suidoosterfees’ coming-of-age on a high note. Anna Davel and Babalwa Mentjies were on the Opera House stage.
Donveno Prins en seremoniemeester Sandra Prinsloo in 21.
Donveno Prins and master of ceremonies Sandra Prinsloo in 21.
Coenie de Villiers en André Schwartz op die 21-verhoog. Coenie was ook by die fees met Roem: die musiekblyspel en André was op die Fluweelklanke-program in André Schwartz: My keuse.
Coenie de Villiers and André Schwartz in the 21 concert. Coenie also brought Roem: die musiekblyspel to the festival, and André was in the Velvet Sounds programme with André Schwartz: My keuse.
Sima Mashazi in 21.
Loukmaan Adams in 21. Die konsert Two of a Kind, ook op die musiekprogram, is gewy aan Loukmaan en sy broer Emo se sukses in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf.
Loukmaan Adams in 21. The concert Two of a Kind, also on the music programme, was dedicated to Loukmaan and his brother Emo’s success in the South African music industry.
ATKV-Koorgala
Die Suid-Afrikaanse Jeugkoor saam met Emo Adams in die ATKV-Koorgala.
The South African Youth Choir with Emo Adams in ATKV Choir Gala.
Burger King Konsert van hoop
Lynelle Kenned in die Burger King Konsert van hoop.
Lynelle Kenned in Burger King Concert of Hope.
Salome in die Burger King Konsert van hoop.
Salome in Burger King Concert of Hope.
Lize Beekman
Operagala
Magdalene Minnaar & Minette du Toit Pearce in Operagala
Suidooster Stormsterk
Sterre van kykNET se Suidooster het weer vir ’n uitverkoopte vertoning gesorg. Vanjaar is Suidooster Stormsterk deur kykNET en Homebrew Films, in samewerking met Tygerberg 104 FM, na die fees gebring. Links is Irvine van der Merwe (Nazeem in Suidooster) en regs is Daniel Coetzee (Riaan).
Stars of kykNET’s Suidooster were responsible for another sold-out show. In 2024, Suidooster Stormsterk was brought to the festival by kykNET, Homebrew Films, in collaboration with Tygerberg 104 FM. On the left is Irvine van der Merwe (Nazeem in Suidooster) and on the right is Daniel Coetzee (Riaan).
Dansers van The Stage performing Arts Studio in Suidooster Stormsterk.
Dancers of The Stage performing Arts Studio in Suidooster Stormsterk.
Aunt Betty verwelkom die Suidooster-veterane: Denise Newman, Theresa Sedras en Portia Joel.
Aunt Betty welcomed the Suidooster veterans: Denise Newman, Theresa Sedras and Portia Joel.
Universiteitskoor Stellenbosch
Die wêreldberoemde Universiteitskoor Stellenbosch was vanjaar vir die tweede keer by Suidoosterfees onder leiding van André van der Merwe.
The world-famous Stellenbosch University Choir, conducted by André van der Merwe, performed at Suidoosterfees for the second time.
Karamonk
Bianca Flanders se kabaret Karamonk het by Suidoosterfees gedebuteer.
Bianca Flanders’s cabaret Karamonk debuted at Suidoosterfees.
Roem: Die musiekblyspel
Deon Meyer en Coenie de Villiers se KKNK-musiekteaterproduksie, Roem: Die musiekblyspel, het ’n Suidoosterfees-speelvak beleef danksy die ondersteuning van NATi, Homebrew Films en Netwerk24. Links is Dean Smith en regs Nelandi Boshoff.
Roem: Die musiekblyspel by Deon Meyer and Coenie de Villiers, had a successful run at Suidoosterfees, thanks to the support of KKNK, NATi, Homebrew Films and Netwerk24. Dean Smith is on the left, and Nelandi Boshoff on the right.
Anrich Herbst in Roem: Die musiekblyspel.
TWAK: Van hunks, die duiwel en ander twak
Die Suidoosterfees se komiese musiekteaterproduksie, TWAK: Van hunks, die duiwel en ander twak, is ondersteun deur die Johann Brink Trust, NATi en Het Jan Marais Nationale Fonds.
The Suidoosterfees’s comical musical theatre production, TWAK: Van hunks, die duiwel en ander twak, was supported by the Johann Brink Trust, NATi and Het Jan Marais Nationale Fonds.
Deon Lotz en Margit Meyer-Rödenbeck in TWAK: Van hunks, die duiwel en ander twak.
Deon Lotz and Margit Meyer-Rödenbeck in TWAK: Van hunks, die duiwel en ander twak.