
Karoo Suites 1 en 2
In samwerking met: Jakes Gerwel Stigting en KKNK
Met Coenie de Villiers, Deon Meyer, David Classen, Mauritz Lotz en Jaconell Mouton
Datum: 30 April 20:00
1 Mei 20:00
Tydsduur: 120 min
Venue: KykNET Atlantic Studios
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjieprys: R400 per motor
’n Supergewilde skrywer en ’n musieklegende saam op die verhoog: Coenie de Villiers sorg vir die musiek terwyl Deon Meyer Karoo-stories vertel. Hulle verken die Karoo-landskap, sy mense, hul vreugdes en pyn. Asemrowende foto’s, oudiovisuele materiaal en animasiekuns vul Meyer en De Villiers se mooiste liefdesbrief aan die Karoo aan.
Karoo Suites 1 and 2
Supported by: Jakes Gerwel Foundation and KKNK
With Coenie de Villiers, Deon Meyer, David Classen, Mauritz Lotz and Jaconell Mouton
Date: 30 April 20:00
1 May 20:00
Duration: 120 min
Venue: KykNET Atlantic Studios
Age restriction: None
Price: R400 per vehicle
A stellar author and a music legend sharing our stage: Coenie de Villiers provides music while Deon Meyer tells stories from the Karoo. They explore this unique landscape, its people, their joys and sorrow. Breath-taking photography, audio-visual material and animation art complement Meyer and De Villiers’ most beautiful love letter to the Karoo.