KOMEDIE

Comedy mash-up

Met Riaad Moosa, Rob van Vuuren, Stuart Taylor en Mel Jones

Taal: Eng
Venue: Zip Zap Dome
Datum en tyd: 27 April 17:00
Tydsduur: 70 min
Prys: R125

Kom skater saam met ons beste komediante! Met hulle aweregse blik op die wêreld gaan jy nie anders kan nie as om, lank nadat die fees verby is, ’n breë glimlag op jou gesig te hê.

Comedy mash-up

With Riaad Moosa, Rob van Vuuren, Stuart Taylor and Mel Jones

Language: Eng
Venue: Zip Zap Dome
Date and time: 27 April 17:00
Duration: 70 min
Price: R125

Watch this show with our best stand-up comedians. Their undermining view of our world will leave you with a huge grin on your face, long after the festival has come and gone.

Nice racists

Met Conrad Koch

Taal: Eng
Venue: Zip Zap Dome
Datum en tyd: 30 April 12:30
Tydsduur: 60 min
Prys: R125

Chester Missing het al met die meeste van Suid-Afrika se politieke elite onderhoude op radio en TV gevoer. Hy het selfs ’n pryswennerboek geskryf. In sy nuutste werk stel Koch se bekkige marionet, Chester, moeilike, konfronterende vrae oor ras. Koch, wat ’n meestersgraad in sosiale antropologie het, sê die vertoning is ’n prettige manier vir mense om rassekwessies te ondersoek.

Nice racists

With Conrad Koch

Language: Eng
Venue: Zip Zap Dome
Date and time: 30 April 12:30
Duration: 60 min
Price: R125

Chester Missing has interviewed most of South Africa’s political elite and has held a number of regular radio and TV slots. He even wrote an award-winning book. In his most confrontational work to date, Koch allows his puppet Chester to turn on him and ask tough, confrontational questions about race. With a master’s degree in social anthropology, Koch says the show is a fun way for people to interrogate racial issues.

Onsmaaklik

Met Wynand Kotze

Taal: Afr
Geen o/16, OB
Venue: Zip Zap Dome
Datum en tyd: 27 April 20:30
Tydsduur: 50 min
Prys: R125

“Wees jouself, net nie te veel nie …” Wynand, die Tik-Tok-sensasie van WynVirDiePyn-faam, bekyk die begrip onsmaaklik en hoe dit verskil van onsmaakvol in ’n wêreld waar hy steeds nie heeltemal homself kan wees nie. Hy glo vas daar is net een manier om oor ernstige dinge te gesels, en dit is deur maniere te vind om daaroor te lag. Anders gaan ons nooit oorleef nie. Wynand kan dalk beheer uitoefen oor wat by sy mond ingaan, maar dis ’n ander saak oor wat daar uitkom. Kom, kom neem aanstoot!

Onsmaaklik

With Wynand Kotze

Language: Afr
No u/16, PG
Venue: Zip Zap Dome
Date and time: 27 April 20:30
Duration: 50 min
Price: R125

 

“Be yourself, but not too much …” Wynand, the WynVirDiePyn sensation on Tik-Tok, explores the term untasteful and how it differs from being tasteless in a world where he still can’t be his true self. He firmly believes that laughter is the best way to deal with serious issues. Otherwise, we will never survive. Wynand may have control of what goes inside his mouth, but it is a different matter when it comes to things leaving his mouth. Come along, be offended!