KIPPER’S UNDERGROUND ADVENTURE
’n Krazy Katz-produksie, in samewerking met Artscape en Oxford University Press SA
Met: Minke Marais, Liandé Valentyn, René Cloete, Robert Hindley, Eldon van der Merwe en Wian Taljaard
Teks: Margit Meyer-Rödenbeck
Regie: Marinda Engelbrecht
Choreografie: Carlia Greyling
Klankontwerp en musiekregie: Coenraad Rall
Beligtingsontwerp: Nazeem Griebelaar
Dekor en kostuums: Lara Rossouw en Elana-Marié Snyman
Taal: Eng
Venue: kykNET Teater
Datum en tyd: 22 April 10:00 en 11:30, 25 April 15:00, 29 April 09:30 en 11:00, 30 April 09:30 en 11:00
Tydsduur: 60 min
Prys: R80
Kipper en Wilma is altyd reg vir aksie, en raai wat, dié keer sluit Kipper se ouma by hulle aan. As die towersleutel begin gloei, begin hul gevaarlike avontuur en hulle reis na die middel van die aarde se maag. Hulle loop vreemde karakters raak: Willie die reus, Dwiddel die dwerg, en ’n verspotte volstruis genaamd Elvis. Elvis soek na ’n diamant en sal enigiets doen om dit te vind. Gaan ons hulle kan red van gevaar? Die Vlooi-reeks is in 2022 met ’n Fleur du Cap bekroon vir beste kinderteater, en vanjaar is hulle vir nog ’n veer in die hoed benoem.
KIPPER’S UNDERGROUND ADVENTURE
A Krazy Katz production, in collaboration with Artscape and Oxford University Press SA
With: Minke Marais, Liandé Valentyn, René Cloete, Robert Hindley, Eldon van der Merwe and Wian Taljaard
Writer: Margit Meyer-Rödenbeck
Director: Marinda Engelbrecht
Choreography: Carlia Greyling
Musical director and sound design: Coenraad Rall
Lighting design: Nazeem Griebelaar
Decor and costumes: Lara Rossouw and Elana-Marié Snyman
Language: Eng
Venue: kykNET Theatre
Date and time: 22 April 10:00 and 11:30, 25 April 15:00, 29 April 09:30 and 11:00, 30 April 09:30 and 11:00
Duration: 60 min
Price: R80
Kipper and Wilma are always ready for action, and guess what, this time around Kipper’s granny is in on it. The magic key starts to glow and the dangerous adventure takes them to the earth’s stomach. They meet strange characters: Willie the giant, Dwiddle the dwarf, and a very silly ostrich named Elvis. Elvis is looking for a diamond and will do anything to find it. Will we be able to save them from harm? The Kipper series received a Fleur du Cap for best children’s theatre in 2022, and having been nominated again this year, they hope for another feather in the cap.
PAMPOENPIT SE GROEN GEVOEL
Met: Anzio September, Margo Kotze en Miché van Wyk
Teks: Bianca Flanders en Dean Balie
Regie: Bianca Flanders
Taal: Afr
Venue: NATi Repteater
Datum en tyd: 24 April 10:00 en 12:00, 25 April 10:00, 26 April 10:00, 29 April 09:00
Tydsduur: 45 min
Prys: R80
Pampoenpit sukkel bietjie met gevoelens van jaloesie nadat sy nie die skool se talentkompetisie gewen het nie. Maar sy is nie alleen nie. Ouma en Toots die kat is daar om haar by te staan wanneer sy besluit om die groen monster te konfronteer! ’n Mini-musiekblyspel met musiek, handpoppe en dans.
PAMPOENPIT SE GROEN GEVOEL
With: Anzio September, Margo Kotze and Miché van Wyk
Writers: Bianca Flanders and Dean Balie
Director: Bianca Flanders
Language: Afr
Venue: NATi Rep Theatre
Date and time: 24 April 10:00 and 12:00, 25 April 10:00, 26 April 10:00, 29 April 09:00
Duration: 45 min
Price: R80
Pampoenpit grapples with feelings of jealousy after not winning the school’s talent competition. But she is not on her own. Grandma and Toots the cat are there to support her when she decides to conquer the green monster. A mini musical with music, hand puppets and dance.
WOORDEDIEF
Moontlik gemaak deur NB-Uitgewers
Met: Minke Marais, Wian Taljaard, Kerscha Titus en Eldon van der Merwe
Teks en regie: Margit Meyer-Rödenbeck
Lirieke: Margit Meyer-Rödenbeck en Luca Human
Musiekregie, verwerking en klankontwerp: Coenraad Rall
Choreografie: Carlia Greyling
Stelontwerp: Gerrit Snyman
Kostuums: Mariska Meyer
Taal: Afr
Venue: kykNET Teater
Datum en tyd: 23 April 10:00 en 11:30, 24 April 15:00, 26 April 09:30 en 11:00
Tydsduur: 50 min
Prys: R80
Woordedief is ’n stoute kalant wat jaloers is op almal wat kan lees. Hy probeer woorde, stories, letters, sinne en sommer enige los gedagtes steel. Natuurlik tot groot ontsteltenis van kinders wat graag wil leer lees en spel en skryf. En graag die stories wil hoor uit NB-Uitgewers se voorgeskrewe boekies vir jong lesers. Maats, julle sal moet help keer dat Pol Pou, Robbie Robot en Zietie by nie in Woordedief se sak beland nie. Lekker opvoedkundige pret vir die grondslagfase met koddige karakters en musiek wat kleintjies se tone sal laat krul!
WOORDEDIEF
Made possible by NB Publishers
With: Minke Marais, Wian Taljaard, Kerscha Titus and Eldon van der Merwe
Writer and director: Margit Meyer-Rödenbeck
Lyrics: Margit Meyer-Rödenbeck and Luca Human
Musical director, adaption and sound design: Coenraad Rall
Choreography: Carlia Greyling
Set design: Gerrit Snyman
Costumes: Mariska Meyer
Language: Afr
Venue: kykNET Theatre
Date and time: 23 April 10:00 and 11:30, 24 April 15:00, 26 April 09:30 and 11:00
Duration: 50 min
Price: R80