KARAMONK
Met: Bianca Flanders
Teks: Ronelda Kamfer, Megan Choritz, Mikayla Brown, Jemma Kahn, Daneel van der Walt, Tertius Kapp, Lebogang Mogashoa en Bianca Flanders
Regie: Jemma Kahn
Taal: Afr, Eng
Venue: NATi Arena
Datum en tyd: 26 April 16:30, 28 April 09:00, 1 Mei 20:30
Tydsduur: 70 min
Prys: R130
Geen o/16
Die Suidoosterfees bied met trots die première van Bianca Flanders se nuwe eenvrou-vertoning aan, met die weergalose Jemma Kahn in die regisseurstoel. Hierdie kabaret verbuig en versmelt genres en skitter met nuwe kontemporêre skryfwerk en heerlike visuele oordaad. Die talente van voorste Suid-Afrikaanse kunstenaars word hier gekombineer: van ons opwindendste skrywers, ’n liefling-aktrise op die verhoog, en ’n briljante regisseur. Beter as dit kry jy nie sommer nie!
KARAMONK
With: Bianca Flanders
Writers: Ronelda Kamfer, Megan Choritz, Mikayla Brown, Jemma Kahn, Daneel van der Walt, Tertius Kapp, Lebogang Mogashoa and Bianca Flanders
Director: Jemma Kahn
Language: Afr, Eng
Venue: NATi Arena
Date and time: 26 April 16:30, 28 April 09:00, 1 May 20:30
Duration: 70 min
Price: R130
No u/16
Suidoosterfees proudly presents the premiere of the new one-woman show by Bianca Flanders, directed by the inimitable Jemma Kahn. This piece is a genre-bending cabaret, brimming with new contemporary South African writing and visual indulgences. This collaboration combines the talents of South Africa’s top artists: our most exciting writers, the darling of stage and screen on stage, and a brilliant director. What more can you wish for?
ROEM: DIE MUSIEKBLYSPEL
’n KKNK-produksie, moontlik gemaak deur NATi en ondersteun deur Hombrew Films en Netwerk24
Met: Anrich Herbst, Eldon van der Merwe, Daneel van der Walt, Nelandi Boshoff, Ryan Truter en Blake Hellaby
Teks: Deon Meyer
Musiek en musiekregie: Coenie de Villiers
Regie: Nicole Holm
Ontwerp: Stefan Benadé
Verhoogbestuur: Jeanne Steenkamp
Produksiebestuur: Jaco van Rensburg
Vervaardigers: KKNK in samewerking met Coenie de Villiers en Deon Meyer
Taal: Afr
Venue: kykNET Teater
Datum en tyd: 25 April 11:30, 27 April 14:30, 1 Mei 14:30
Tydsduur: 90 min
Prys: R130
Dis ’n storie oor die kollig,
dis ’n storie oor groot roem.
Patrys wil dit hê.
Haar pa wil dit verdoem.
Deon Meyer en Coenie de Villiers keer ná hul sensasionele Karoo Suite-vertonings terug met ’n volskaalse musiekblyspel wat die verhaal van ’n man en sy musiek – en die hersenskim van roem – vertel, soos net hierdie twee meesters kan. Van die land se heel beste akteurs en musikante sluit by mekaar aan op die verhoog, met ’n verhaal wat in die Karoo wegspring en uitspeel in die glans van die grootstad se liggies.
ROEM: DIE MUSIEKBLYSPEL
A KKNK production, made possible by NATi and supported by Hombrew Films and Netwerk24
With: Anrich Herbst, Eldon van der Merwe, Daneel van der Walt, Nelandi Boshoff, Ryan Truter and Blake Hellaby
Writer: Deon Meyer
Musical director and composer: Coenie de Villiers
Director: Nicole Holm
Design: Stefan Benadé
Stage manager: Jeanne Steenkamp
Production manager: Jaco van Rensburg
Producers: KKNK in collaboration with Coenie de Villiers and Deon Meyer
Language: Afr
Venue: kykNET Theatre
Date and time: 25 April 11:30, 27 April 14:30, 1 May 14:30
Duration: 90 min
Price: R130
It’s the story about the spotlight,
it’s the story about great fame.
Patrys wants it all.
Her dad thinks it’s a shame.
After their sensational Karoo Suite shows, Deon Meyer and Coenie de Villiers return with a full-scale musical about a man and his music, and the chimera of fame. On stage will be some of the country’s best actors and musicians, bringing you a story that starts out in the Karoo, and plays out in shimmering big city lights.
TWAK: VAN HUNKS, DIE DUIWEL EN ANDER TWAK
’n Suidoosterfees-produksie, ondersteun deur die Johann Brink Trust, NATi en Het Jan Marais Nationale Fonds
Met: Basil Appollis, Deon Lotz, Nicole Holm, Margit Meyer-Rödenbeck, Gary Naidoo, Liandé Valentyn, Frazer Barry en Deniel Barry
Konsep en produksiebestuur: Johan Falck
Regie, teks en lirieke: Francois Toerien
Musiek: Frazer Barry
Taal: Afr, met ‘n titsel Nederlands
Venue: kykNET Teater
Datum en tyd: 28 April 10:30, 30 April 14:30, 1 Mei 19:00
Tydsduur: 70 min
Prys: R130
Geen o/13
Vergeet wat jy weet van die Kaapse geskiedenis en laat ons jou wys hoe dinge eintlik verloop het! Van Hunks, ’n eks-seerower en kettingroker, is kniediep in die skuld en die duiwelse eiendomsontwikkelaar, Lucy Putin, soek sy Clifton-plot terug. ’n Rookkompetisie soos min volg en gou is die twee hoog in die takke. Terselfdertyd arriveer die Hollander, Jan, in Tafelbaai om ’n spaza shop te begin en slawedrywer te speel. Herrie die Strandloper, ’n Kaapse Klops, die Tafelbergse fauna, ’n bergie en ’n blommeverkoper maak dié geselskap van volbloed Kapenaars voltallig. ’n Komiese, musiekgedrewe viering van die Kaapse kultuur. Welcome to Cape Town!
TWAK: VAN HUNKS, DIE DUIWEL EN ANDER TWAK
A Suidoosterfees production, supported by the Johann Brink Trust, NATi and Het Jan Marais Nationale Fonds
With: Basil Appollis, Deon Lotz, Nicole Holm, Margit Meyer-Rödenbeck, Gary Naidoo, Liandé Valentyn, Frazer Barry and Deniel Barry
Concept and production management: Johan Falck
Writer, director and lyricist: Francois Toerien
Music: Frazer Barry
Language: Afr, with a touch of Dutch
Venue: kykNET Theatre
Date and time: 28 April 10:30, 30 April 14:30, 1 May 19:00
Duration: 70 min
Price: R130
No u/13