Bespreek jou tafel vir die Suidoosterfees Burgemeestersbal
3 Augustus 2026 Die Suidoosterfees se Burgemeestersbal gaan vir seker ’n hoogtepunt op Kaapstad se sosiale kalender wees. Dié besondere fondsinsamelingsgeleentheid vind op Saterdag 19 September 2026 by die Lagoon Beach Hotel in Milnerton plaas. Die bal bring leiers uit die sakewêreld, kultuursektor en filantropiese gemeenskap byeen om die belangrike rol van die kunste in […]
