23 Januarie | January 2025
Die Suidoosterfees is trots op die volgende produksies wat Fiësta-benoemings ontvang het:
Suidoosterfees is proud of the following productions that received Fiësta nominations:
BESTE AKTRISE | BEST ACTRESS
Crystal Donna Roberts in Poppie in the Dunes
Cintaine Schutte in Onder ’n bloedrooi hemel
BESTE SPEL IN ’N ONDERSTEUNENDE ROL | BEST ACTOR IN A SUPPORTING ROLE
Deon Lotz in Onder ’n bloedrooi hemel
Oscar Petersen in Poppie in the Dunes
BESTE PRESTASIE IN ONTWERP | BEST ACHIEVEMENT IN DESIGN
Iman Isaacs vir Poppie in the Dunes
Marí Borstlap vir Onder ’n bloedrooi hemel
BESTE MUSIEKGEDREWE TEATER | BEST MUSIC-DRIVEN THEATRE
André Schwartz: My keuse
Ontban
BESTE PRESTASIE IN KLASSIEKE MUSIEK | BEST ACHIEVEMENT IN CLASSICAL MUSIC
Operagala
Foto | Photo: Jaco Marais
BESTE OPKOMENDE KUNSTENAAR | BEST UPCOMING ARTIST
Miché van Wyk vir die teks van Suurdeeg
Vanjaar se Fiëstas-toekenningsgeleentheid is op 27 Februarie in Kaapstad.
This year’s Fiëstas awards ceremony will take place on 27 February in Cape Town.
