Talentsoektog

Ondersteun deur Burger King

’n Aanlyn kompetisie vir talentvolle sangers, dansers, musikante en komediante van die Wes-Kaapse stedelike en landelike gemeenskappe om opleiding, optree- en loopbaangeleenthede te ontvang.

Hoe dit werk: Talentvolle kandidate van 9 tot 35 jaar van die Wes-Kaap neem deel aan aanlyn oudisies om beoordelaars met hul vaardighede as sangers, dansers, musikante en komediante te beïndruk. Pryse sluit R10 000 vir die algehele wenner in, en die beste danser ontvang ’n beurs vir ’n jaar se studie aan die Kaapse dansskool, Dance for All. Die belowendste deelnemers word genooi om in professionele verhoogproduksies by die Suidoosterfees op te tree.

Talent Search

Supported by Burger King

An online competition presented for Western Cape urban and rural communities to identify and train talented singers, dancers, musicians and comedians, and to open performance and career opportunities for them.

How it works: Talented candidates aged 9 to 35 from the Western Cape participate in online audition rounds to impress judges with their skills as singers, dancers, musicians and comedians. Prizes include R10 000 for the overall winner, and the best dancer receives a scholarship for a year’s study at the Cape Town dance school, Dance for All. Top candidates are also invited to perform in professional stage shows at Suidoosterfees.