Ontwikkeling Layout

Koorkompetisie In vennootskap met die ATKV

Choir Competition In partnership with the ATKV

’n Kompetisie vir stedelike en landelike amateurkore in die Wes-Kaap, wat professionele opleiding en optreegeleenthede tydens die Suidoosterfees insluit. Die beste kore neem deel aan ’n massakoor-uitvoering tydens ’n galakonsert by die jaarlikse fees.

Hoe dit werk: Landelike en stedelike amateurkore lê oudisies af vir deelname aan die kompetisie. Kundiges vanuit die professionele omgewing bied werkswinkels en meesterklasse aan om deelnemers vir finale rondes voor te berei.

A competition for rural and urban amateur choirs in the Western Cape, providing them with professional training and performance opportunities at our annual festival. Top choirs are combined for a mass choir gala performance at Suidoosterfees.

How it works: Rural and urban amateur choirs audition for participation in the competition. Industry experts present workshops and master classes in preparation for final rounds.