In ’n gebroke reënboognasie word ’n kompetisie deur die Land van Melk en Heuning-komitee geloods. Drie gesinne in ’n verlate dorpie ding mee om die perfekte coloureds vir dié perfekte Suid-Afrika te wees. Pêrelstrate, silwer sjampanje en selfs goue Little Mermaid nipples is op die spel. Maar wat beteken ‘perfekte coloureds’ nou eintlik?
In the failed rainbow nation a competition is launched by the Land of Milk and Honey committee. Three families in a forsaken little town compete to prove what it means to be perfect coloureds in a perfect South Africa. Pearly streets, silver champagne and even golden Little Mermaid nipples are up for grabs. But what does being ‘perfect coloureds’ actually mean?