ATKV-Suidoosterfees-
koorkompetisie

SOF 24 28 April ATKV Koogala 3

’n Kompetisie vir stedelike en landelike amateurkore in die Wes-Kaap, wat professionele opleiding en optreegeleenthede tydens die Suidoosterfees insluit. Die beste kore neem deel aan ’n massakoor-uitvoering tydens ’n galakonsert by die jaarlikse fees.

Hoe dit werk: Landelike en stedelike amateurkore lê oudisies af vir deelname aan die kompetisie. Kundiges vanuit die professionele omgewing bied werkswinkels en meesterklasse aan om deelnemers vir finale rondes voor te berei.

ATKV-Suidoosterfees
Choir Competition

SOF 24 28 April ATKV Koor Kompetisie 1

A competition for rural and urban amateur choirs in the Western Cape, providing them with professional training and performance opportunities at our annual festival. Top choirs are combined for a mass choir gala performance at Suidoosterfees.

How it works: Rural and urban amateur choirs audition for participation in the competition. Industry experts present workshops and master classes in preparation for final rounds.

ATKV-logo

2024–2025

Die afgelope jaar het 14 kore met 431 lede deelgeneem. Werkswinkels is op 29 Maart 2025 in Wellington by die ATKV-Bôrdienghuis-teater van die Breytenbach Sentrum aangebied, en op 5 April 2025 in Ceres. Lizl Gaffley was die aanbieder.

Die volgende kore is as wenners in die onderskeie kategorieë tydens die ATKV-Suidoosterfees-koorkompetisie by fees aangewys:

• Gemeenskapskore: Treble Clefs
• Tradisionele kore: Oakdene Mannekoor
• Kerkkore: VGK Macassar Kerkkoor

In the past year, 14 choirs made up of 431 members, participated. Workshops were held on 29 March 2025 in Wellington at the ATKV Bôrdienghuis Theatre at the Breytenbach Centre, and on 5 April 2025 in Ceres. Lizl Gaffley was the presenter.

The following winning choirs were announced in the respective categories during the ATKV-Suidoosterfees Choir Competition at the festival:

• Community Choirs: Treble Clefs
• Traditional Choirs: Oakdene Male Choir
• Church Choirs: VGK Macassar Church Choir