Opvoedkundige Teater vir Junior Leerders

In vennootskap met die Jakes Gerwel Stigting

Gary Naidoo, Nompumelelo Sokyou en Charles Tertiens

’n Opvoedkundige teaterproduksie, spesiaal geskep vir graad 1- tot 4-leerders, opgevoer by skole in die Oos- en Wes-Kaap. Aangebied saam met ’n leesontwikkelingsprogram wat deur die Jakes Gerwel Stigting saamgestel is met die ondersteuning van die DG Murray Trust.

Hoe dit werk: Die fees skep en ontwikkel ’n opvoedkundige jeugteaterroduksie vir skoliere van graad 1 tot 4 en neem dit op toer na verskeie skole in die Oos-Kaapse omgewing van KwaNojoli, asook landelike en stedelike skole in die Wes-Kaap.

Foto’s: Theo Kemp, Jakes Gerwel Stigting

Educational Theatre for Junior Learners

In partnership with the Jakes Gerwel Foundation

'n Eier word 'n bal

An educational theatre show created for grade 1 to 4 learners, staged at schools in the Eastern and Western Cape. Presented together with a reading programme designed by the Jakes Gerwel Foundation and supported by the DG Murray Trust.

How it works: The festival creates an educational theatre show for learners in grades 1 to 4, travelling with performances to several schools in the Eastern Cape area of KwaNojoli, as well as urban and rural schools in the Western Cape.

Photos: Theo Kemp, Jakes Gerwel Foundation

Jakes Gerwel_Transparent Background_cropped

2024–2025

In Oktober 2024 het die Suidoosterfees en die Jakes Gerwel Stigting 14 skole en 3 000 leerders in die Oos-Kaap bereik met die opvoedkundige kinderteatervertoning Tricky en Dicky kom weer! Hierdie uitreik moedig verantwoordelike omgewingsgedrag aan en voorsien gratis leesboeke in Afrikaans, Engels en isiXhosa aan kinders.

Met dié inisiatief ondersteun die fees en die stigting die bevordering van leesgeletterdheid en help ons om op grondvlak ’n verskil te maak in die toekoms van jong storieliefhebbers.

In October 2024, Suidoosterfees and the Jakes Gerwel Foundation reached 14 schools and 3 000 learners in the Eastern Cape with the children’s educational theatre production Tricky en Dicky kom weer! This outreach promotes responsible environmental behaviour and provides free reading books in Afrikaans, English and isiXhosa to children.

Through this initiative, the festival and the foundation support the promotion of reading literacy and contribute to making a grassroots impact on the future of young storytelling enthusiasts.