Spesiale projekte header

Lockdown Legato

Tydens die Covid-19-pandemie moes teaterdeure sluit en feeste is gekanselleer. Om werk vir kunstenaars te help verseker, het die Suidoosterfees verskeie projekte aangebied. | During the Covid-19 pandemic, theatre doors had to close and festivals were cancelled. To continue job creation for our artists, Suidoosterfees presented several projects.

Lees meer | Read more

Stemme | Voices | Amazwi

Kort, kragtige monoloë en dialoë deur van Suid-Afrika se beste dramaturge, akteurs en regisseurs, asook belowende ontluikende kunstenaars | Short, powerful monologues and dialogues by some of the country’s leading playwrights, actors and producers, as well as promising new artists

Lees meer | Read more

Met woorde soos kerse

’n Reeks video’s van poësievoordragte waarvoor Antjie Krog gedigte uit Kwedam, Sesotho, isiZulu, Sesotho sa Leboa, Setswana en isiXhosa in Afrikaans vertaal het. | A series of poetry recitals for which Antjie Krog translated poems from Kwedam, Sesotho, isiZulu, Sesotho sa Leboa, Setswana and isiXhosa into Afrikaans

Lees meer | Read more