
New Voices-program 2025 | New Voices programme 2025
15 Oktober | October 2025 Klik hier om die program in PDF af te laai. Click here to download the programme in PDF.
15 Oktober | October 2025 Klik hier om die program in PDF af te laai. Click here to download the programme in PDF.
9 Oktober 2025 Die Suidoosterfees is vereer met die Neville Alexander-toekenning vir Uitstaande Bydrae tot die Bevordering van Veeltaligheid, toegeken deur die Wes-Kaapse Regering tydens die 2025 Wes-Kaapse Kultuurtoekennings. Die toekenning erken die fees se baanbrekerprojek, Met woorde soos kerse, wat in samewerking met die bekroonde digter Antjie Krog geskep is. Gillian Mitchell van die Suidoosterfees en Edmund Jeneker […]
23 September 2025 Die Toyota Stellenbosch Woordfees vind van 11 tot 19 Oktober in Stellenbosch plaas. Die volgende produksies wat deur die Suidoosterfees geskep of in samewerking met die Woordfees en ander feeste ontwikkel is, is op die program. Moenie dit misloop nie, en bespreek jou kaartjies terwyl daar nog plek is! Die een wat […]
20 September 2025 Momentum Aardklop vind van 7 tot 12 Oktober in Potchefstroom plaas. Die volgende produksies wat deur die Suidoosterfees geskep of in samewerking met Aardklop en ander feeste ontwikkel is, is op die program. Moenie dit misloop nie, en bespreek jou kaartjies terwyl daar nog plek is! Verwelkingslied Foto: Gys Loubser Breyten Breytenbach […]
8 September 2025 On Sunday 7 September, Artscape hosted a joyful launch party to kick off the celebrations of Pieter-Dirk Uys’s 80th birthday. Guests enjoyed a lively afternoon with fine wines from Deetlefs Wine Estate, setting the perfect tone for this milestone honouring one of South Africa’s living national treasures. Photos by Gary Naidoo No […]
4 September 2025 Die Suidoosterfees toer tans in die Oos-Kaap saam met die Jakes Gerwel Stigting om die vreugde en belangrikheid van lees onder jong leerders se aandag te bring. ’n Vertoning van Wela Kapela-produksies se Jakkals en Wolf sorg vir ekstra opvoedkundige uitbundigheid. Die akteurs in die toerproduksie is Xola Mziwakhe (Jakkals), Sinovuyo Mbasane […]
1 September 2025 South African theatre icon, satirist and social activist Pieter-Dirk Uys turns 80 on 28 September 2025. To mark this milestone, Artscape Theatre, in partnership with the Suidoosterfees arts festival, will present a double bill of his work this September. The celebrations are supported by the Consulate General of the Federal Republic of […]
27 Augustus | August 2025 Die Hoërskool Dramafees, aangebied deur Artscape en Suidoosterfees van 18 tot 22 Augustus 2025, is met groot sukses afgesluit. Tien skole het gedurende die feesweek in Kaapstad meegeding en produksies van uitstaande gehalte gelewer. Gary Naidoo het die foto’s geneem. Spoke, ’n produksie van Hoërskool Martin Oosthuizen in Kakamas in […]
21 Augustus | August 2025 Hier is ons suksesvolle kandidate wat vir die 2025–26-seisoen van die NATi Jong Sterre-program gekeur is. Here are our successful candidates selected for the 2025–26 season of the NATi Rising Stars programme. Chloè van Rooyen Chloè van Rooyen is ’n dinamiese en talentvolle teaterpraktisyn en -kunstenaar met ’n voorliefde vir […]
20 Augustus | August 2025 Pieter-Dirk Uys (Foto | Photo: Stefan Hurter) Die Suid-Afrikaanse teaterikoon, satirikus en sosiale aktivis Pieter-Dirk Uys word op 28 September 2025 tagtig jaar oud, en die Artscape-teater, in vennootskap met die Suidoosterfees, gaan hierdie mylpaal in September vier met opvoerings van twee van sy vroeëre toneelstukke. Die vieringe word ondersteun deur […]
12 Augustus | August 2025 “The Artscape High School Drama Festival (HSDF), presented in proud partnership with the Suidoosterfees, continues to thrive because of its inclusive spirit and developmental focus. It provides a vital platform for young people to tell stories that reflect their lived experiences, while bringing together diverse audiences of all ages and […]
7 Augustus | August 2025 Ons nuwe Nati Jong Sterre word binnekort aangekondig. Die suksesvolle kandidate ontvang vanjaar leiding van Oscar Petersen, Jana Cilliers en Rafiek Mammon om nuwe dramatekste te skep en te ontwikkel sodat dit in 2026 by die Suidoosterfees debuteer. Oscar Petersen gaan toesien dat die Jong Sterre se tekste geslyp en […]
24 Julie | July 2025 Mikayla Brown, een van Suidoosterfees se NATi Jong Sterre van 2024, se rolprent Finding Optel word in Augustus vanjaar by die kykNET Silwerskermfees vrygestel. Miakyla het die draaiboek geskryf, sy speel die hoofrol en sy het die prent saam met haar broer Jess geregisseer. As Jong Ster het Mikayla se verhoogstuk, […]
3 Julie | July 2025 Karlé Briedenhann en Viljé Maritz in die kortfilm | Karlé Briedenhann and Viljé Maritz in the short film (Foto | Photo: Jeremeo Le Cordeur) Karlé Briedenhann se drama wat in 2024 op die planke by Suidoosterfees was, Sewe, maak ’n buiging by vanjaar se Silwerskermfees in ’n splinternuwe formaat. Die […]
2 Julie | July 2025 Foto | Photo: Gys Loubser “It feels like a light shone in the darkness, and it feels precisely like the kind of theatre we need to help lift curses inherited from the past.” Lees Keith Bain se resensie van Kompoun by die Nasionale Kunstefees op Daily Maverick. | Read Keith […]
28 Mei | May 2025 Die Suidoosterfees, in samewerking met die FEC (Festival Enterprise Catalyst) en die Jobs Fund, bied op 10 en 11 Junie 2025 ’n gratis opleidingsessie vir verhoogbestuurders by Artscape in Kaapstad aan om hul kennis en vaardighede uit te brei en op te skerp. Die ervare teatermaker Alfred Rietmann is die […]
19 Mei | May 2025
16 Mei | May 2025 Geordin Hill-Lewis, die burgemeester van Stad Kaapstad, het die geselskap van Verwelkingslied, Breyten Breytenbach se laaste verhoogdrama, by die Suidoosterfees verras met ’n intieme geselligheid ná die première van die produksie. Ricardo Mackenzie, die Wes-Kaapse minister van kultuursake en sport, het die geleentheid bygewoon. Foto’s: Gys Loubser Geordin Hill-Lewis, the […]
19 Mei | May 2025 Baie dankie dat jy Suidoosterfees 2025 ondersteun het. Voltooi asb. ons vraelys: Vraelys Kliek hier vir die vraelys in Afrikaans Thank you very much for attending Suidoosterfees 2025. Please complete our survey: Survey Click here for the survey in English
12 Maart | March 2025 Talentsoektog-semifinaal: Saterdag 15 Maart, V&A Waterfront Kom ondersteun ons semifinaliste van die Suidoosterfees se Talentsoektogkompetisie, wat meeding in sang, dans, rymklets en skerpskets-komedie. Saterdag 15 Maart om 10:00 spook talentvolle kandidate van regoor die Wes-Kaap sake uit in die V&A Waterfront-amfiteater vir ’n plek in die finale ronde wat op […]